Ek het die vooreg gehad om Mej. Lauré te ontmoet toe sy nog ‘n klein babatjie was, daarom dat ek so bly was toe ek weer plaas toe genooi was vir haar eerste verjaarsdag viering.
Is daar ‘n belangrike datum waarvan jy graag wil fotos hê?
Kontak my gerus:
Venessa Ede
info@venessaedephotography.co.za
083 413 7656